26 Februarie 2026 | 9vm – 4nm | Stellenbosch

‘n Bemarkingskonferensie in jou taal…

Kom ontdek die nuutste in die veld van bemarking by ons BEMARK met SUKSES konferensie. Wees deel van ons eerste Bemarkingskonferensie wat 100% in Afrikaans aangebied word. Ons bring bemarkingslimkoppe, vars idees, gevallestudies, besprekings en netwerkgeleenthede saam sodat almal daaruit kan leer. Kom kry vars idees, ontdek nuwe tegnieke, leer van en netwerk met ander bemarkers van verskeie industrië. Bespreek jou kaartjie vandag. Ons bied ook bekostigbare promosie- en borgskapgeleenthede vir jou besigheid.

2026 Sprekers

Ons behou die reg voor om veranderinge te maak aan die program soos nodig en sonder kennisgewing. Geregistreerde afgevaardigdes sal die finale program per e-pos ontvang op 20 Februarie 2026 asook ‘n gedrukte weergawe by die registrasietafel by die Hotel.

Anneri van Wyk

Anneri van Wyk

Barrk Marketing

Marriet Visser

Marriet Visser

Keynote Speaker

Mornay Roberts-Lombard

Mornay Roberts-Lombard

UWC

Nicolene Schoeman-Louw

Nicolene Schoeman-Louw

Schoeman Law

Nicolette Kritzinger

Nicolette Kritzinger

Uppe Marketing

Viv Vermaak

Viv Vermaak

Gasspreker

Dr Leon Grové

Dr Leon Grové

Leverage & Grow

Word 'n Spreker

Word 'n Spreker

Doen aansoek vir 'n spreekbeurt

Kaartjies: 

R2,400 per persoon (sluit in: konferensie toegang, koffie/tee, verversings, middagete, parkering en BTW)

Bespreek nou en kry 25% afslag = R1,800 per persoon

Ons salueer handelsmerke wat in Afrikaans bemark

Voeg jou besigheidskakel by op versoek – E-pos jou logo en web URL na info@cadek.co.za vir oorweging.